Kortlyste vir boekpryse

http://kerkbode.christians.co.za/2018/03/12/kortlyste-vir-boekpryse-2/

Die volgende boeke is op die ­kortlys vir die 2018-toekenning van die Andrew Murray-, Andrew Murray-Desmond Tutu- en Des­mond Tutu-Gerrit Brand-pryse.

ANDREW MURRAY-PRYS vir algemeen-Christelike publikasies in Afrikaans (alfabeties):

Breekpunt deur Henk Gous, uitgegee deur CUM

Dansend met die lewe deur Kobus Anthonissen, uitgegee deur Naledi

Die reis gaan inwaarts deur Cas Wepe­ner, uitgegee deur African Sun Media

Geloof alleen deur André Pretorius, uitgegee deur Naledi

Paulus deur Adrio König, uitgegee deur CUM

Weerlose weerstand deur André Bartlett, uitgegee deur Protea-boekhuis

ANDREW MURRAY-DESMOND TUTU-PRYS vir Christelike en teologiese publikasies in ’n amptelike taal van Suid-Afrika (alfabeties):

A rainbow over the land deur E Conradie en D Field, uitgegee deur Bybel-Media

Communion ecclesiology in a polarized South Africa deur KT Resano, uitgegee deur African Sun Media

Defining All-Israel in Chronicles deur ­Louis Jonker, uitgegee deur Möhr Siebeck

Leeg deur Marlene du Toit, Braam Klopper en Justine Pike, uitgegee deur Lux Verbi

Shéi – nes ek is deur S Brynard en C Nau­dé, uitgegee deur Lux Verbi

DESMOND TUTU-GERRIT BRAND-PRYS vir debuutwerk in ’n amptelike taal van Suid-Afrika (alfabeties):

Gesloopte lugkastele deur Johan Smith, uitgegee deur Groenheide-boeke

God, gay, genade deur Retha Benade, uitgegee deur Naledi

Jesus ruik na mirre en stof deur Pierre du Plessis, uitgegee deur Lux Verbi

Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald, uitgegee deur Lux Verbi

The Cover up deur Nolwazi Magidigidi, uitgegee deur CLF

Vuurvas deur Carel Anthonissen, uitgegee deur Naledi

Die Andrew Murray-prysfonds wat hier­die pryse toeken, is vanjaar 40 jaar oud. In April sal die wenners aangekondig word en die oorhandigingsfunksie is op 25 Mei in Stellenbosch.

The post Kortlyste vir boekpryse appeared first on e•Kerkbode.