In die jongste Kerkbode (omslagdatum 19 April)

https://kerkbode.christians.co.za/2019/04/12/in-die-jongste-kerkbode-omslagdatum-19-april/

Lees Johanna van Eeden se profiel van ’n merkwaardige kerkraadslid wat aan Kerkbode sê: “I have cerebral palsy. Cerebral palsy does not have me.” – Met foto’s deur die bekroonde fotograaf Herman Verwey.

Om uit te vind hoe jy ‘n gedrukte kopie van Kerkbode in die hande kan kry, kontak Jeanne van Niekerk per epos by jeanne@tydskrifte.co.za
Of telefonies in kantoor-ure by 021 864 8252.

 

Ook in hierdie uitgawe: Boere se hoop en kommer

Altesaam 60 mense, meestal boere maar ook ses predikante, het na vyf sprekers by ’n Grondberaad kom luister, berig Le Roux Schoeman uit Williston in die Karoo.