Bybelvraebus - Vrae & Antwoorde
- Geplaas op:
- 5 Januarie 2010
- Geplaas deur:
- Theo Vermaak
- Onderwerp:
- Goddelike genesing
Vraag
Goeie dag ek het n paar goed waaroor ek onduidelikheid het. Die Bybel se dat as ons iets in die naam van Jesus vra ons dit sal ontvang maar hoekom sterf mense dan steeds?
Ons het verskeie male gebid vir genesing vir n siek oom maar hy is steeds oorlede?
Verder leer Jesus die disipels om te bid in die Onse Vader - laat u wil geskied. Is dit dan God se wil dat mense moet siek word en sterf? Hoe bring n mens dit dan in verband met die feit dat die Bybel ook se -God is liefde? Hoekom sou n liefdevolle God dan toelaat dat mense siek word en sterf?Hoop julle kan duidelikheid verskaf. Dankie
* * GODDELIKE GENESING - Ria de Vos - 20 Januarie 2010 * *
advertensie