Please note: You are viewing the unstyled version of this site, either your browser does not support CSS or it has been disabled.
Skip to : [Content] [Services Menu] [Quick Navigation]


Message Details

Message posted on:
2/11/2010
Message author:
shanie
Message topic:
my man het long kanker

 

advertisement

 

The current message


Ek skryf vir U die brief om miskien hoop te kry dat daar wel 'n titselkie hoop is vir my man wat long kanker het. Ek het gehoor dat die homopate miskien sal kan help. hy is baie swak en bestraling het hy maar 50/50 kans. kan u my miskien 'n antwoord kan gee???

 

 

 

Back to top