Message Details
- Message posted on:
- 10/19/2009
- Message author:
- Zelda
- Message topic:
- ontslapendes en die dood
advertisement
The current message
Wanneer jy die dag sterf gaan jy hemel toe as jy 'n kind van die Here was? Of verstaan ek dit verkeerd? Indien nie het ek 'n vraag teken oor die ontslapendes wat wat saam met die lewendes weg gevoer gaan word met die wederkoms? Dit NG kerk se geloof beleidenis se " die wat reeds gesterf het en die wat nog lewe"?
* * Ontslapenes en die dood - Ria - 10/19/2009 * *